Boggoms Bay - MR422354

Land in Boggoms Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape

R 575,000

... Numbers not adding up?

781m2
Boggoms Bay - MR422354
Land in Boggoms Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape
R 575,000
1
 of property in Boggoms Bay
2
 of property in Boggoms Bay
3
 of property in Boggoms Bay
4
 of property in Boggoms Bay
5
 of property in Boggoms Bay
6
 of property in Boggoms Bay
7
 of property in Boggoms Bay

Key Features

Services

  • Rates and Taxes R450

More Features

  • Property Type - Land
  • Seller Type - Private Property
  • Erf Size - 781m2
  • Price per square erf meter - R736 per m2

MyRoof Stats

  • 44 Views
PID=422354 DID=446834 SID=1

Die 781m2 erf is lekker hoog gelee met n bree Noordfront. Die erf is baie gelyk, wat boukostes laag sal hou en bou vergemaklik. Daar is alreeds n effense see uitsig en met n dubbel verdieping huis sal daar mooi see uitsig wees.Bouplanne is ook beskikbaar vir n 319m2 huis. Ons kan jou help met die bou van jou vakansie of bly- huis met ons profesionele bou span by Seeff "New Homes Division"Halfpad tussen die Golfbaan en die see is die erf idiaal gelee. Daar is n klubhuis by die golfbaan met n kroeg en tv waar jy lekker kan ontspan na n potjie golf. Boggomsbaai se strande is heerlik vir swem en word netjies en skoon gehou. Jy sal met volle gemoedsrus kan gaan stap op die veilige strande.


What's Next?


Contact Details

Contact the seller directly. Access the seller's e-mail address and phone number.


Save

Save this property to your favourites for later review.


Notify

We will e-mail you when another property of this kind becomes available in Boggoms Bay.


Share

Share this property via e-mail or Facebook.


Compare

Compare this property to other properties.


Boost

Boost this property on search results.

Compare x Properties ×