Mossel Bay - MR418496

House in Mossel Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape

R 3,720,000

... Numbers not adding up?

4
3
2
399m2
635m2
Mossel Bay - MR418496
House in Mossel Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape
R 3,720,000
1
 of property in Mossel Bay
2
 of property in Mossel Bay
3
 of property in Mossel Bay
4
 of property in Mossel Bay
5
 of property in Mossel Bay
6
 of property in Mossel Bay
7
 of property in Mossel Bay
8
 of property in Mossel Bay
9
 of property in Mossel Bay
10
 of property in Mossel Bay

There are more photos available of this property, click here to request the agent to release them.
MyRoof has more photos of this property - click here to request the agent to release them

Key Features

Rooms

  • 4 Bedrooms
  • 3 Bathrooms
  • Open plan Living Rooms
  • Laundry room

Kitchen

  • Kitchen
  • Space for dishwasher

Security

  • Alarm System

Parking

  • Car Port
  • 2 Garage

More Features

  • Property Type - House
  • Seller Type - Private Property
  • Floor Area - 399m2
  • Erf Size - 635m2
  • Price per square floor meter - R9,323 per m2
  • Price per square erf meter - R5,858 per m2

MyRoof Stats

  • 241 Views
PID=418496 DID=442984 SID=1

'n Pragtige, moderne, ruim eiendom met baie ekstra's en puik afwerkings regdeur die hele huis. Daar is baie vensters wat die lig laat instroom, en wat pragtige uitsig bied op die berge - hierdie huis is gelee aan die wildsplaas se kant en is in 'n stil cul-de-sac. Konsertinadeure maak die patio een met die sit-, eetkamer en braai-gedeelte. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n lieflike groot balkon waarvandaan die natuur ten volle geniet kan word. 'n Lieflike groot oopplan kombuis waarvan enige vrou net kan droom. Daar is 'n gastekamer en 'n badkamer met 'n bad en toilet en wasbak op dieselfde vlak as die oopplan sit-, eetkamer en kombuis. Daar is 'n moderne studeerkamer. Op die boonste vlak is daar 3 slaapkamers nl. die hoofslaapkamer met 'n lieflike groot instap-hangkas en 'n ruim en-suite badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het baie ingeboude kaste en is ruim. Op die heel onderste vlak is 'n speelkamer vir kinders maar hierdie vertrek kan ook omskep word in 'n bachelor woonstel. Daar gaan 'n skuifdeur uit na buite en ook 'n deur uit na die dubbel motorhuis en hierdie motorhuis is ook groter as die normale. Buite is 'n netjiese tuin met terasse en daar is meer as genoeg parkering voor die motorhuise asook 'n spesiale parkering vir 'n boot of waentjie en by die voordeur is daar ook ekstra parkering. As hierdie huis jou belangstelling prikkel en jou sak pas, skakel my en maak 'n afspraak! Hier is niks om te verander en jy kan net intrek en heerlik bly!! In hierdie veilige omgewing kan jy jou met volle gemoedsrus kom tuismaak. Hier kan jy lekker stap en jou verlustig aan die natuur terwyl jy naby die see is, asook naby alle noodsaaklike dienste en winkels in Hartenbos en Mosselbaai. George se lughawe is ook maar net 'n gerieflike 30km ver.


What's Next?


Contact Details

Contact the seller directly. Access the seller's e-mail address and phone number.


Save

Save this property to your favourites for later review.


Notify

We will e-mail you when another property of this kind becomes available in Mossel Bay.


Share

Share this property via e-mail or Facebook.


Compare

Compare this property to other properties.


Boost

Boost this property on search results.

Compare x Properties ×