Splinternuut! Word gebou in 3 fases, waarvan nou met 1ste fase besig is.
Fantastiese uitsigte!
GEEN HEREREGTE
Toegangsbeheerde sekuriteitslandgoed in die hartjie van die immergewilde Tergniet. Verskeie plot/plan opsies beskikbaar vanaf R1 480 000 tot R2 533 000 alle koste ingesluit. Netjiese pleister huise met van die erwe wat mooi see uitsigte het. 2 of 3 slaapkamers, 2 badkamers (een en-suite), 1 motorhuis en 'n stoep met ingeboude braai. Afwerkings van goeie kwaliteit regdeur hierdie eiendomme te sien.
Ideaal vir vakansie, afgetredenes of selfs vir die eerste keer kopers. Stap af strand toe, of geniet 'n skemerkelkie op die stoep terwyl jy 'n vleisie braai. Die hele ontwikkeling is reeds omhein. Groter plot en plan opsies beskikbaar. Naby aan die winkels en maklike toegang tot die N2-snelweg. Kom geniet die rustigheid van ons omgewing en ons vriendelike mense.
Neem asb kennis dat die fotos slegs `n voorstelling is.
BRAND NEW! Will be build in 3 phases, now in the process with face 1.
NO TRANSFER DUTY. Access controlled security estate in the heart of the ever-popular Tergniet.
Various plot/plan options available from R1 480 000 to R2 533 000 all costs included. Neat plaster homes, some of the plots will have beautiful sea views. 2 or 3 bedrooms, 2 bathrooms (main en-suite), 1 or 2 garages.
Patio with built-in braai.
Good quality finishing touches.
Fabulous sea views from every area on this estate. Ideal for holidays, retirees, or even first time buyers.
Walk down to the beach, or enjoy a cocktail on the porch while having a braai.
The entire development will be fenced. Larger plot and plan options are also available.
Close to shops and easy access to the N2 highway.
Come and enjoy the tranquility of our surroundings and our friendly people.
Splinternuut! Word gebou in 3 fases, waarvan nou met 1ste fase besig is.
Fantastiese uitsigte!
GEEN HEREREGTE
Toegangsbeheerde sekuriteitslandgoed in die hartjie van die immergewilde Tergniet.
Verskeie plot/plan opsies beskikbaar vanaf R1 480 000 tot R2 533 000 alle koste ingesluit.
Netjiese pleister huise met van die erwe wat mooi see uitsigte het.
2 of 3 slaapkamers, 2 badkamers (een en-suite), 1 motorhuis en 'n stoep met ingeboude braai.
Afwerkings van goeie kwaliteit regdeur hierdie eiendomme te sien.
Ideaal vir vakansie, afgetredenes of selfs vir die eerste keer kopers.
Stap af strand toe, of geniet 'n skemerkelkie op die stoep terwyl jy 'n vleisie braai.
Die hele ontwikkeling is reeds omhein. Groter plot en plan opsies beskikbaar.
Naby aan die winkels en maklike toegang tot die N2-snelweg.
Kom geniet die rustigheid van ons omgewing en ons vriendelike mense.
Neem asb kennis dat die fotos slegs `n voorstelling is.
Moenie hierdie misloop nie, kontak my vandag nog.
********************************* **********************************
BRAND NEW! Will be build in 3 phases, now in the process with face 1.
NO TRANSFER DUTY.
Access controlled security estate in the heart of the ever-popular Tergniet.
Various plot/plan options available from R1 480 000 to R2 533 000 all costs included.
Neat plaster homes, some of the plots will have beautiful sea views.
2 or 3 bedrooms, 2 bathrooms (main en-suite), 1 or 2 garages.
Patio with built-in braai.
Good quality finishing touches.
Fabulous sea views from every area on this estate.
Ideal for holidays, retirees, or even first time buyers.
Walk down to the beach, or enjoy a cocktail on the porch while having a braai.
The entire development will be fenced. Larger plot and plan options are also available.
Close to shops and easy access to the N2 highway.
Come and enjoy the tranquility of our surroundings and our friendly people.
Note, that the pictures is only examples.
Don't miss this one, contact me today.