Boggoms Bay - MR381793

Land in Boggoms Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape

R 550,000

... Numbers not adding up?

663m2
Boggoms Bay - MR381793
Land in Boggoms Bay, WCape - Mosselbay Area, Western Cape
R 550,000
1
 of property in Boggoms Bay
2
 of property in Boggoms Bay
3
 of property in Boggoms Bay
4
 of property in Boggoms Bay
5
 of property in Boggoms Bay
6
 of property in Boggoms Bay
7
 of property in Boggoms Bay
8
 of property in Boggoms Bay
9
 of property in Boggoms Bay
10
 of property in Boggoms Bay

Key Features

Services

  • Rates and Taxes R140

More Features

  • Property Type - Land
  • Seller Type - Private Property
  • Erf Size - 663m2
  • Price per square erf meter - R830 per m2

MyRoof Stats

  • 199 Views
PID=381793 DID=406626 SID=1

Hierdie 663m2 erf is ideaal gelee vir die golfer, binne stap afstand na die golfbaan en golf klub waar daar golfdae en kompetisies gehou word en die atmosfeer feestelik en sportief is. Die golf kub het n kroeg en tv waar jy lekker kan ontspan met wyntjie in die hand en rugby kyk as jy nie n groot golfspeler is nie. Dit is n gelyk erf wat uitkyk op die golfbaan nes jy Boggomsbaai binne kom. Kom bou jou droomhuis in hierdie pragtige fauna en flora omgewing van Boggomsbaai.Seeff New Home Devision kan u ook help met die beplanning van die ideale huis, gebou om net in te trek en te bly. Kontak my vandag nog om die goed gelee erf te kan besigtig.


What's Next?


Contact Details

Contact the seller directly. Access the seller's e-mail address and phone number.


Save

Save this property to your favourites for later review.


Notify

We will e-mail you when another property of this kind becomes available in Boggoms Bay.


Share

Share this property via e-mail or Facebook.


Compare

Compare this property to other properties.


Boost

Boost this property on search results.

Compare x Properties ×